Meer as 1 000 MIIDDELS, deur dokters bewys as net so effektief of selfs BETER AS GENEESMIDDELS OF OPERASIES! .
- ‘n Voedingstof wat die newe-effekte van gencesmiddels vir artritis blokkeer (bladsy 40)
- ‘n Vinnige oefening wat rugpyn kan genees (bladsy 464)
- Twee voedingstowwe saam kan chroniese moegheid hokslaan (bladsy 111)
- Die kruie-“mengeldrankie” wat griep binne 24 uur stuit (bladsy 219)
- Die minder bekende aanvulling wat babelas voorkom (bladsy 58)
- ‘n Aminosuur wat net so goed soos Viagra werk (bladsy 279)
- ‘n Natuurlike hormoonroom wat been herbou (bladsy 410)
‘n Tuisraat wat suikerluste onmiddellik stopsit (bladsy 394)
In hierdie unieke boek onthul 300 van Amerika se beste alternatief-georiënteerde mediese praktisyns, kruiekenners, voedingkundiges, natuurgenesers, homeopate en ander holistiese genesers hul mees effektiewe, natuurlike rate vir 160 alledaagse sowel as ernstige gesondheidsprobleme.
Boonop is daar
- Sestig maklik-om-te-volg-illustrasies vir helende oefeninge en drukpunte wat pyn verlig
- ‘n Gids wat jou in ‘n oogopslag met 22 alternatiewe geneeswyses vertroud maak
- Vir elke probleem deskundige advies oor wanneer om professionele hulp in te roep