Skip to product information
1 of 1

Beste van Eet vir Volgehoue Energie deur – Liesbet Delport & Gabi Steenkamp

Beste van Eet vir Volgehoue Energie deur – Liesbet Delport & Gabi Steenkamp

Regular price R 40.00 ZAR
Regular price Sale price R 40.00 ZAR
Sale Sold out

Gabi en Liesbet het die beste en gewildste resepte uit die Eet vir Volgehoue Energie reeks wat 4 titels insluit saamgestel vir elke dag se lekker eet.

 

Die gesinsvriendelike resepte sluit lae-GI-weergawes in van gewilde geregte soos Lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – en bewys dat gesonde kos ook smulkos kan wees. Die volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk en verskaf praktiese riglyne vir lae-GI-, laevet-eetgewoontes vir spesifieke mediese toestande.

 

Die nuttige GI-produklyste is ‘n onontbeerlike hulpmiddel om geskikte voedselsoorte en produkte te identifiseer

View full details