1
/
of
3
Kuier Gesellig deur Atel Koch
Kuier Gesellig deur Atel Koch
Regular price
R 60.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 60.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Hierdie informele onthaalgids is 'n fees vir die oog, 'n tydlose bron van inspirasie wat oor baie jare plesier en raad sal verskaf. Atel glo in lekker eet met min moeite, selfs as jy vir baie mense kook. Haar kos is die soort waarvan almal hou: huiskos en gemoedelike kuierkos, sonder te veel fieterjasies, maar mooi en lekker genoeg om spesiaal te wees. En haar aanbiedingswenke sal jou help om moeiteloos atmosfeer te skep.
Of jy nou 'n kan-nie koker is of reeds geleer het om groot getalle mense met selfvertroue te hanteer, Kuier Gesellig is 'n wenner wat jy eenvoudig op jou kombuisrak moet hê.
Share


